VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 Numeri Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 Oorsig 1 Registrasie van mans vir leërmag (1-46) Leviete vrygestel van diens in leërmag (47-51) Organisasie van kamp (52-54) 2 Kamp georganiseer in driestamgroepe (1-34) Juda se groep aan oostekant (3-9) Ruben se groep aan suidekant (10-16) Levi se kamp in middel (17) Efraim se groep aan westekant (18-24) Dan se groep aan noordekant (25-31) Getal geregistreerde mans (32-34) 3 Aäron se seuns (1-4) Leviete uitgekies om te dien (5-39) Eersgeborenes losgekoop (40-51) 4 Diens van Kehatiete (1-20) Diens van Gersoniete (21-28) Diens van Merariete (29-33) Opsomming van sensus (34-49) 5 Kwarantyn van onrein persone (1-4) Belydenis en vergoeding (5-10) Watertoets vir iemand wat van egbreuk verdink word (11-31) 6 Gelofte van Nasireërskap (1-21) Priesterlike seën (22-27) 7 Offers vir inhuldiging van tabernakel (1-89) 8 Aäron steek die sewe lampe aan (1-4) Leviete gereinig, begin dien (5-22) Ouderdomsbeperkings vir Levitiese diens (23-26) 9 Voorsiening om Pasga later te vier (1-14) Wolk en vuur bo tabernakel (15-23) 10 Die silwertrompette (1-10) Vertrek uit Sinai (11-13) Orde van vertrek (14-28) Hobab gevra om ’n gids vir Israel te wees (29-34) Moses se gebed wanneer kamp wegtrek (35, 36) 11 Vuur van God omdat Israeliete kla (1-3) Volk huil en vra vir vleis (4-9) Moses voel onbekwaam (10-15) Jehovah gee sy gees aan 70 ouermanne (16-25) Eldad en Medad; Josua jaloers ter wille van Moses (26-30) Kwartels gestuur; volk gestraf vir gierigheid (31-35) 12 Mirjam en Aäron staan Moses teë (1-3) Moses nederigste van alle mense (3) Jehovah verdedig Moses (4-8) Mirjam met melaatsheid getref (9-16) 13 Die 12 spioene na Kanaän gestuur (1-24) Negatiewe verslag van tien spioene (25-33) 14 Volk wil na Egipte teruggaan (1-10) Josua en Kaleb se goeie verslag (6-9) Jehovah kwaad; Moses pleit vir Israel (11-19) Straf: 40 jaar in wildernis (20-38) Israel verslaan deur Amalekiete (39-45) 15 Wette oor offers (1-21) Dieselfde wet vir Israeliete en uitlanders (15, 16) Offers vir onopsetlike sondes (22-29) Straf vir opsetlike sondes (30, 31) Man wat Sabbat breek, doodgemaak (32-36) Klere moet fraiingrande hê (37-41) 16 Opstand van Korag, Datan en Abiram (1-19) Oordeel oor opstandiges (20-50) 17 Aäron se staf met bloeisels dien as teken (1-13) 18 Pligte van priesters en Leviete (1-7) Voorsienings vir priesters (8-19) Soutverbond (19) Leviete moet ’n tiende ontvang en gee (20-32) 19 Rooi koei en reinigingswater (1-22) 20 Mirjam sterf by Kades (1) Moses slaan rots en sondig (2-13) Edom weier om Israel te laat deurtrek (14-21) Aäron sterf (22-29) 21 Koning van Arad verslaan (1-3) Koperslang (4-9) Israel trek om Moab (10-20) Koning Sihon van Amoriete verslaan (21-30) Koning Og van Amoriete verslaan (31-35) 22 Balak kry Bileam om hom te help (1-21) Bileam se donkie praat (22-41) 23 Bileam se 1ste profetiese boodskap (1-12) Bileam se 2de profetiese boodskap (13-30) 24 Bileam se 3de profetiese boodskap (1-11) Bileam se 4de profetiese boodskap (12-25) 25 Israel se sonde met Moabitiese vrouens (1-5) Pinehas tree op (6-18) 26 Tweede sensus van Israel se stamme (1-65) 27 Dogters van Selofhad (1-11) Josua aangestel as Moses se opvolger (12-23) 28 Prosedure vir verskeie offers (1-31) Daaglikse offers (1-8) Vir Sabbat (9, 10) Maandelikse offers (11-15) Vir Pasga (16-25) Vir Fees van Weke (26-31) 29 Prosedure vir verskeie offers (1-40) Dag waarop trompette geblaas is (1-6) Versoendag (7-11) Huttefees (12-38) 30 Geloftes deur mans (1, 2) Geloftes deur vrouens en dogters (3-16) 31 Wraak op Midian (1-12) Bileam doodgemaak (8) Instruksies oor oorlogsbuit (13-54) 32 Gebiede oos van Jordaan (1-42) 33 Israel se roete deur wildernis (1-49) Instruksies oor verowering van Kanaän (50-56) 34 Grense van Kanaän (1-15) Manne aangestel om land te verdeel (16-29) 35 Stede vir Leviete (1-8) Vrystede (9-34) 36 Huwelikswet vir vroulike erfgename (1-13) Vorige Volgende Kopieregte vir hierdie publikasie