Wêreldwye kommunikasie

Amptelike inligting oor Jehovah se Getuies en ons bedrywighede vir regeringsamptenare, joernaliste en akademici.

Inligting volgens land

Volg ons nuuskamer se amptelike sosiale media-rekeninge vir die jongste nuus wat relevant is vir regeringsamptenare, joernaliste en navorsers. Alle materiaal sal slegs in Engels gepubliseer word. Skakels maak derde party-webwerwe oop wat hulle eie privaatheidsbeleide het.

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof – Volgens land

Plekke waar Jehovah se Getuies in die tronk is, soms onder wrede toestande, omdat hulle hulle godsdiens beoefen en basiese menseregte uitoefen.

Styl en uitdrukkings wat deur Jehovah se Getuies gebruik word

Uitdrukkings vir joernaliste om hulle te help met die spelling en gebruik van terme wat met ons godsdiensorganisasie geassosieer word.