Spring na inhoud

Herdenking van Jesus se dood

Ons nooi jou om ons jaarlikse geleentheid om Jesus Christus se dood te herdenk, by te woon. Dit sal hierdie jaar op Sondag 24 Maart gehou word.

 

Vind meer uit

Lees die Bybel aanlyn

Ondersoek die kenmerke van die Nuwe Wêreld-vertaling, ‘n Bybel wat akkuraat is en maklik is om te lees.

Lees die Bybel aanlyn

Ondersoek die kenmerke van die Nuwe Wêreld-vertaling, ‘n Bybel wat akkuraat is en maklik is om te lees.

Kry die nuutste video’s, musiek, artikels en nuus.

Kyk wat is nuut

Probeer ons Bybelstudieprogram

Studeer die Bybel gratis met ’n persoonlike onderrigter.

Vra om besoek te word

Bespreek ’n Bybelvraag of vind meer uit oor Jehovah se Getuies.

Woon ’n vergadering by

Vind uit oor ons vergaderinge. Vind ’n vergaderplek naby jou.

Jehovah se Getuies — Wie is ons?

Ons kom uit honderde etniese en taalagtergronde, maar ons word verenig deur gemeenskaplike doelwitte. Ons wil bowenal Jehovah, die God van die Bybel en die Skepper van alle dinge, eer. Ons doen ons bes om Jesus Christus na te volg en is trots daarop om Christene genoem te word. Elkeen van ons bestee gereeld tyd daaraan om mense te help om oor die Bybel en God se Koninkryk te leer. Omdat ons getuig, of praat, oor Jehovah God en sy Koninkryk, staan ons bekend as Jehovah se Getuies.

Kyk gerus wat ons webwerf bied. Lees die Bybel aanlyn. Vind meer uit oor ons en wat ons glo.

 

Twee Getuies van Jehovah preek vir 'n man in 'n rysland.