Die wetenskap en die Bybel
Stem die wetenskap en die Bybel ooreen? Is die Bybel akkuraat wanneer dit oor wetenskaplike dinge praat? Vind uit wat ons uit die natuur leer en wat die wetenskaplikes wat dit bestudeer, daaroor sê.
ONTWAAK!
’n Biotegnoloog verduidelik waarom hy aan God glo
Dr. Hans Kristian Kotlar se studie van die immuunstelsel het hom laat wonder oor die oorsprong van lewe. Hoe het ’n studie van die Bybel sy vrae beantwoord?

Beskouings oor die oorsprong van lewe
Is dit ontwerp?
Evolusie of die skepping
Die Bybel is wetenskaplik akkuraat
Publikasies
Is lewe geskep?
Wat jy glo oor hoe die lewe begin het, maak regtig saak.
Vyf belangrike vrae oor die oorsprong van lewe
Ondersoek die bewyse en kies self of jy aan evolusie of aan ’n Skepper wil glo.
Die wonderlike skepping leer ons van God
Wanneer ons mooi na die skepping om ons kyk, kan ons die eienskappe van die Skepper sien en nader aan hom kom.