Afrikaans
Hulp vir tieners en jongmense
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1011206/univ/art/1011206_univ_sqr_xl.jpg

Tieners en jongmense

Raad wat uit die Bybel kom, kan jou help om uitdagings te hanteer en om lewenslesse te leer. a

a Die name van party van die mense wat in hierdie artikels aangehaal word, is verander.

JONGMENSE VRA

Is dit ’n goeie idee om meer as een ding op dieselfde tyd te doen?

Kan jy regtig baie dinge op ’n slag doen sonder om fokus te verloor?

JONGMENSE VRA

Is dit ’n goeie idee om meer as een ding op dieselfde tyd te doen?

Kan jy regtig baie dinge op ’n slag doen sonder om fokus te verloor?

Vaardighede wat jou in die lewe sal help

Jongmense vra

Algemene vrae wat jongmense vra oor seks, vriende, ouers, skool en nog meer.

Wat ander jongmense sê

Jy kom dalk vir die eerste keer in jou lewe voor ’n sekere situasie te staan. Kyk hoe ander jongmense dit hanteer.

Witbord-tekenprente

Bevind jy jou in situasies wat onmoontlik lyk om te hanteer? Dan kan hierdie video’s jou help om probleme die hoof te bied waarvoor tieners dikwels te staan kom.

Werkblaaie vir tieners

Hierdie werkblaaie help jou om jou gedagtes in woorde uit te druk en jou vir werklike situasies in die lewe voor te berei.

Bybelstudie-aktiwiteite

Aktiwiteite wat gedruk kan word en jongmense sal help om hulle in Bybelverslae in te leef.

Antwoorde op 10 vrae wat jongmense vra

Kry praktiese raad en wenke om jou te help om suksesvol in die lewe te wees.

Studiehulpe

Gebruik hierdie studiehulpe om geloof op te bou en leer hoe om jou oortuigings aan ander te verduidelik.