Wat ander jongmense sê Geld SPEEL Geld Jongmense praat oor hoe om geld te spaar, dit uit te gee en dit op sy plek te hou. Jammer, die mediaspeler het nie gelaai nie. Laai hierdie video af Verwante onderwerpe Wat ander jongmense sê Vaardighede wat jou in die lewe sal help Tieners en jongmense Jy sal dalk ook hiervan hou JONGMENSE VRA Hoe kan ek beheer hoeveel ek spandeer? Het jy al ooit by ’n winkel ingegaan net om rond te kyk en dan iets gekoop wat baie duur was? Hierdie artikel kan jou help. WITBORD-TEKENPRENTE Hoe om jou geld goed te gebruik Leer nou al hoe om jou geld goed te gebruik sodat jy geld in jou sak kan hê vir wanneer jy dit in die toekoms nodig kry. NOG ONDERWERPE Hoe om met minder geld klaar te kom As jy skielik jou inkomste verloor, kan dit baie stresvol wees. Maar daar is praktiese dinge wat jy kan doen wat op die wyse raad in die Bybel gegrond is en wat jou kan help om met minder geld klaar te kom. ANTWOORDE OP BYBELVRAE Geldprobleme en skuld—Kan die Bybel help? Geld kan nie geluk koop nie, maar vier Bybelbeginsels kan jou met jou finansies help. ONTWAAK! Wat sê die Bybel oor geld? Is geld werklik die wortel van alle kwaad? DIE WAGTORING Moet ek geld leen? Die Bybel se wysheid kan jou help om te besluit.