Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Omtrent Jehovah se Getuies

Jy sien ons in ons openbare bediening. Jy het dalk oor ons in nuusberigte gelees of dinge oor ons gehoor by ander mense. Maar hoeveel weet jy regtig oor Jehovah se Getuies?

Sien ook: Wat glo Jehovah se Getuies?

Geloofsoortuigings en bedrywighede

Algemene vrae oor Jehovah se Getuies

Vind bondige antwoorde op algemene vrae wat mense vra.

Ondervindinge van Jehovah se Getuies

Lees die ondervindinge van Jehovah se Getuies terwyl hulle toelaat dat die Bybel hulle gedagtes, spraak en dade lei.

Bedrywighede van Jehovah se Getuies

Ons woon in meer as 230 lande en kom uit talle etniese en kulturele agtergronde. Jy is dalk vertroud met ons predikingswerk, maar ons help plaaslike gemeenskappe ook op ander belangrike maniere.

Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Vind meer uit oor ons internasionale broederskap.

Gratis Bybelstudieprogram

Waarom moet jy die Bybel studeer? — Vollengte

Die Bybel gee antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?

Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.

Vra ’n Bybelstudie aan

Ontvang gratis Bybellesse op ’n tyd en plek wat jou pas.

Vergaderinge en geleenthede

Gemeentelike vergaderinge van Jehovah se Getuies

Vind uit waar ons vergader en hoe ons aanbid.

Herdenking van Jesus se dood

Elke jaar vergader miljoene om Jesus se dood te herdenk. Jy word genooi om uit te vind hoe hierdie belangrike gebeurtenis jou raak.

Takkantore

Kontak Jehovah se Getuies

Kontakbesonderhede vir ons kantore regoor die wêreld.

Inligting oor kantore en toere

Vind uit waar daar ’n kantoor in jou omgewing is. Vind uit watter toere beskikbaar is.

Hoe word die werk van Jehovah se Getuies gefinansier?

Vind uit hoe ons wêreldwye predikingswerk sonder die gebruik van kollektes of tiendes aanhou uitbrei.

Wie doen vandag Jehovah se wil?

Jehovah se Getuies word regoor die wêreld gevind en kom uit alle etniese en kulturele agtergronde. Wat het hierdie uiteenlopende groep bymekaargebring?

Vinnige feite​—Wêreldwyd

  • 240​—Lande waar Jehovah se Getuies aanbid

  • 8 579 909​—Jehovah se Getuies

  • 10 079 709​—Gratis tuisbybelstudies wat gehou word

  • 20 329 317​—Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 119 954​​—Gemeentes