Spring na inhoud

Jehovah se Getuies​—Geloof in aksie, Deel 2: Laat die lig skyn

’n Ontsaglike werk het voorgelê vir die Bybelstudente, wat Jesus se bevel wou uitvoer om ‘dissipels te maak van mense van al die nasies’. Daar sou baie teenstanders wees. Hulle begrip van die Skrif sou aanhou toeneem. En hulle geloof sou verfyn word. Deel twee van hierdie videoreeks handel oor hoe Jehovah sy volk van 1922 af tot vandag toe gelei het.