Wat is nuut?

2026-09-15

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Bybeluitdrukking – “Doen julle bes . . . om in vrede met alle mense te lewe”

Ware Christene probeer om in vrede met alle mense te lewe, maar dit is dalk nie altyd moontlik nie. Hoekom?

2026-09-15

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Drie dinge wat jou kan help om meer tyd in gebed te spandeer

Hoe kan jy meer tyd in gebed spandeer sodat jy jou gedagtes en gevoelens ten volle met God deel?

2026-09-15

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hoekom dit goed is om ’n bietjie tyd alleen te spandeer

Leer hoe Jesus tyd gemaak het om alleen te wees en hoekom ons dit ook moet doen.

2026-09-15

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Onthou jy? – Desember 2026

Het jy dit waardeer om die onlangse nommers van Die Wagtoring te lees? Kyk wat jy kan onthou.

2026-09-15

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Desember 2026

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 1-28 Februarie 2027.

2026-09-08

BROADCASTING-LIEDJIES

Geloof in u help my

Gedurende tye van burgerlike onrus en ekonomiese probleme sien ’n gesin hoe Jehovah liefdevol vir hulle sorg. Dit gee hulle krag, hoop en sterker geloof.

2026-08-27

ALGEMENE VRAE

Word Jehovah se Getuies vir hulle godsdiensbedrywighede betaal?

Ons word nie vir ons Christelike bedrywighede betaal nie. Leer oor die verskeie aspekte van ons werk en hoe dit ondersteun word.

2026-08-18

LEER BY JESUS

Wat het Jesus oor “groot aardbewings” gesê?

Omtrent 2 000 jaar gelede het Jesus voorspel dat daar groot aardbewings sal wees. Hoekom is Jesus se woorde vandag veral betekenisvol?

2026-08-18

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Studiewenk – Kry die meeste uit ons video’s

Kyk na ’n paar voorstelle wat jou kan help om die meeste uit die video’s op jw.org te kry

2026-08-18

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Waardeer die verskeidenheid in jou gemeente

Hoe kan ons leer om dinge op verskillende maniere te sien en ons waardering te versterk vir die verskillende eienskappe en opinies van ons broers en susters?

2026-08-18

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Watter klere het soldate van die pretoriaanse wag gedra?

Kyk wat hierdie spesiale groep soldate gedra het en hoe hulle uitgeken kon word.

2026-08-18

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hoe om tevrede te wees gedurende ekonomiese probleme

Kyk na vier Bybelbeginsels wat jou kan help om tevrede te wees ten spyte van jou omstandighede.

2026-08-18

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

November 2026

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 4-31 Januarie 2027.