Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

Bedrywighede van Jehovah se Getuies

ONS WERK AS UITGEWERS

“Beter as ’n fliek”

Hoe voel mense oor die video’s wat Jehovah se Getuies maak en wat by hulle byeenkomste gewys word? Hoe word hierdie video’s in verskillende tale oorgeklank?

Oor die seebodem na ons predikingsgebied

Jehovah se Getuies gebruik ’n unieke manier om die Bybel se boodskap na mense op die klein Halligen-eilandjies te neem.

JW.ORG verbeter mense se lewens

Mense uit verskillende agtergronde vertel hoe spesifieke Bybelraad op jw.org hulle help om ’n beter lewe te lei.

Ons openbare bediening

Lektuurtrollies in Duitsland “gaan op vakansie”

Jehovah se Getuies stel lektuurtrollies in Berlyn, Keulen, Hamburg, München en ander stede op. Werk dit net so goed in plekke waar Duitsers vakansie gaan hou?

Spesiale geleenthede

Tagalog-byeenkoms in Rome—“’n Groot familiereünie!”

Vir duisende Tagalog-sprekende Jehovah se Getuies in Europa was dit hulle eerste driedaagse byeenkoms in hulle eie taal.

Bouprojekte

Fotogalery 2 van die Filippyne (Junie 2015 tot Junie 2016)

Jehovah se Getuies in die Filippyne het onlangs die groot werk voltooi om hulle takkantoor in Quezon City op te knap. Kyk hoe die werk gevorder het.

Hulp aan die gemeenskap

Getuies gee hoop en vertroosting by Tour de France

Jehovah se Getuies het lektuurtrollies by die verskillende skofte van die Tour de France opgestel om vir mense ’n boodskap van hoop en vertroosting te bring.

Die lewe by Bethel

Ons nooi jou om die Bethelkomplekse in die Verenigde State te besoek

Die toer sluit die wêreldhoofkwartier van Jehovah se Getuies en die takkantoor in die Verenigde State in.

Lewens gerig deur Bybelbeginsels

Ek was moeg vir my lewenswyse

Dmitri Korsjoenof was ’n alkoholis, maar hy het die Bybel elke dag begin lees. Wat het hom beweeg om sy lewe drasties te verander?