Spring na inhoud

Spring na sekondêre kieslys

Jehovah se Getuies

Afrikaans

Bybelstudiehulpe

Hierdie Bybelstudiehulpe kan jou help om die Bybel stap vir stap te studeer. Dit kan jou help om bevredigende antwoorde te kry wat jou kan motiveer.

GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM!

Het God ’n naam?

God het baie titels, insluitende Almagtige, Skepper en Here. Maar God se persoonlike naam verskyn sowat 7 000 keer in die Bybel.

GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM!

Het God ’n naam?

God het baie titels, insluitende Almagtige, Skepper en Here. Maar God se persoonlike naam verskyn sowat 7 000 keer in die Bybel.

Leer saam met ’n persoonlike onderrigter

Waarom moet jy die Bybel studeer?

Die Bybel voorsien antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?

Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.

Vra ’n Bybelstudie aan

Ontvang gratis Bybellesse op ’n tyd en plek wat jou pas.

Maak gebruik van ons gratis Bybelstudiehulpmiddele

Studiehulpe

Handboeke

Goeie nuus wat van God kom!

Wat is die goeie nuus wat van God kom? Waarom kan ons dit glo? Hierdie brosjure bevat antwoorde op algemene Bybelvrae.

Wat leer die Bybel werklik?

Hierdie Bybelstudiehulp is saamgestel om jou te help om uit te vind wat die Bybel oor verskillende onderwerpe sê, insluitende waarom ons ly, wat met ons gebeur wanneer ons sterf, hoe om ’n gelukkige gesinslewe te hê en nog meer.

Leer by ons openbare vergaderinge

Gemeentelike vergaderinge van Jehovah se Getuies

Vind uit waar ons vergader en hoe ons aanbid.

Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?

Klik hier en kyk self.

Bykomende hulpmiddele

JW Library

Lees en bestudeer die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel. Vergelyk dit met etlike ander Bybelvertalings.

Aanlyn biblioteek

Ondersoek Bybelonderwerpe aanlyn met behulp van publikasies van Jehovah se Getuies.