Ons Christelike Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek
Die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek bevat die rooster en studiemateriaal vir ons vergadering in die week, insluitende ons weeklikse Bybelleesprogram. Hierdie vergadering is gratis en oop vir die publiek.

