Gedramatiseerde Bybelvoorlesings

Visualiseer gedramatiseerde Bybelgedeeltes deur hierdie aflaaibare opnames te gebruik wat klankeffekte, oorspronklike musiek en kommentaar bevat. Video’s is ook in gebaretaal beskikbaar.

UITLEG