BIBLIOTEEK

Bybels

Afrikaans
Bybels
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1011208/univ/wpub/1011208_univ_sqr_xl.jpg

Bybels

Die Nuwe-Wêreld-vertaling van die Bybel is akkuraat en maklik om te lees. Dit is in sy geheel of gedeeltelik in 344 tale uitgegee. Volgens die laaste amptelike telling is 257 854 271 eksemplare al gemaak. Vir meer inligting oor hierdie vertaling, sien die artikels “Het Jehovah se Getuies hulle eie Bybel?” en “Is die Nuwe Wêreld-vertaling akkuraat?

In party tale het ons toestemming gekry om ander Bybels wat oor die algemeen gebruik word, uit te gee.

UITLEG