Afrikaans
Musiek vir Christelike aanbidding
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1011211/univ/wpub/1011211_univ_sqr_xl.jpg

Musiek vir Christelike aanbidding

Speel of laai Christelike liedjies af wat in die lofprysing en aanbidding van Jehovah God gebruik word. Kooropnames, orkesmusiek en instrumentale verwerkings sowel as bladmusiek is beskikbaar.

BROADCASTING-LIEDJIES

Geloof in u help my

Gedurende tye van burgerlike onrus en ekonomiese probleme sien ’n gesin hoe Jehovah liefdevol vir hulle sorg. Dit gee hulle krag, hoop en sterker geloof.

BROADCASTING-LIEDJIES

Geloof in u help my

Gedurende tye van burgerlike onrus en ekonomiese probleme sien ’n gesin hoe Jehovah liefdevol vir hulle sorg. Dit gee hulle krag, hoop en sterker geloof.