Spring na inhoud

Vra om besoek te word

Wil jy graag meer oor die Bybel en oor Jehovah se Getuies weet? Indien wel, vra dat een van Jehovah se Getuies jou besoek deur die vorm hieronder in te vul, en dan sal ’n Getuie in jou gebied jou kontak.

Ons sal die persoonlike data wat jy gee, net gebruik om ’n besoek wat jy aangevra het, te reël. Dit stem ooreen met ons Global Policy on Use of Personal Data.

Ons sal jou kontak

Sodra jy die vorm ingevul het, sal een van Jehovah se Getuies jou probeer kontak, gewoonlik binne ’n week of twee.

Leer uit die Bybel

Vind uit wat die Bybel oor verskillende onderwerpe leer, of vra oor ons gratis Bybellesse wat jou kan help.

Gerieflik

Ontmoet mekaar persoonlik of skakel elektronies by mekaar in – enige tyd, enige plek.

Koronavirus (COVID-19) Belangrike aankondiging: Ons het in baie areas ons persoonlike besoeke gestop. Gee asseblief jou telefoonnommer wanneer jy hierdie vorm invul, en dan sal ’n Getuie in jou area jou kontak.