Spring na inhoud

Bybelleringe

Die Bybel bevat die allerbeste raad oor die lewe se moeilikste vrae. Die waarde daarvan is deur die eeue heen bewys. In hierdie deel sal jy uitvind presies hoe prakties die Bybel werklik is. — 2 Timoteus 3:16, 17.

 

Nou beskikbaar

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Wat leer die Bybel oor die vermoë om in tale te praat?

Identifiseer die gawe om in tale te praat ware Christene?

ANTWOORDE OP BYBELVRAE

Wat leer die Bybel oor die vermoë om in tale te praat?

Identifiseer die gawe om in tale te praat ware Christene?

Hoe kan die Bybel jou help?

Vrede en geluk

Die Bybel het al baie mense gehelp om met alledaagse probleme saam te lewe, om fisiese en emosionele stres te verminder en om betekenis en ’n doel in die lewe te vind.

Geloof in God

Geloof kan jou nou standvastig maak en jou ’n vaste hoop vir die toekoms gee.

Die huwelik en die gesin

Daar is baie uitdagings vir getroude paartjies en gesinne. Die praktiese raad in die Bybel kan gesinne help en sterker maak.

Hulp vir tieners

Vind uit hoe die Bybel kan help met uitdagings waarvoor tieners dikwels te staan kom.

Aktiwiteite vir kinders

Gebruik hierdie aktiwiteite, wat op die Bybel gebaseer is, om julle kinders geestelike lesse te leer.

Wat sê die Bybel?

Antwoorde op Bybelvrae

Vind uit wat die Bybel se antwoorde is op vrae oor God, Jesus, die gesin, lyding en ander onderwerpe.

Verduidelikings van Bybelverse

Vind uit wat die regte betekenis van gewilde Bybelverse en -frases is.

Bybelstudiehulpe

Kies Bybelstudiehulpe wat jou help om bevredigende antwoorde te kry en wat jou motiveer.

Die geskiedenis en die Bybel

Vind meer uit oor hoe die Bybel tot in ons dag behoue gebly het. En kyk watter bewyse ons het dat die Bybel geskiedkundig akkuraat en betroubaar is.

Die wetenskap en die Bybel

Stem die Bybel en die wetenskap ooreen? Wanneer jy dit wat die Bybel sê vergelyk met dit wat wetenskaplikes sê, sal jy dalk verbaas wees.

Studeer die Bybel saam met Jehovah se Getuies

Waarom moet jy die Bybel studeer?

Die Bybel gee antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?

Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.

Vra dat een van Jehovah se Getuies jou besoek

Bespreek ’n Bybelonderwerp met een van Jehovah se Getuies of probeer ons gratis Bybelstudieprogram.