Spring na inhoud

Nuus

 

2023-05-29

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2023 – Nr. 4

In hierdie jongste nuus help ’n lid van die Bestuursliggaam ons om opgewonde te raak om weer streekbyeenkomste in persoon by te woon, en hy bespreek hoe Jehovah geestelik beskerming gee.

2023-04-17

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2023 – Nr. 3

’n Lid van die Bestuursliggaam wys hoe ons broers en susters Jehovah hulle skuilplek maak ten spyte van probleme of tragedies.

Jehovah se Getuies in die tronk weens hulle geloof – Volgens land

Plekke waar Jehovah se Getuies in die tronk gesit word, soms onder uiterste toestande, omdat hulle hulle godsdiens en basiese menseregte beoefen.