VOLGENS STREEK

JW-wêreldnuus

Afrikaans
JW-wêreldnuus
/assets/ct/79e1b14fff/images/syn_placeholder_sqr.png

Wêreldnuus

 

2026-09-24

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 6

In hierdie video sal ons ’n aanpassing oor ons beskouing van bloedkomponente bespreek. Hierdie video, sowel as die “Vrae van lesers”-artikel en die tabel wat daarmee verband hou, word nou vrygestel. Amptelike vertalings van hierdie video en die inligting wat daarmee verband hou, sal binnekort in nog tale beskikbaar wees.

2026-07-31

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 5

In hierdie video bespreek ons hoekom ons onsself elke dag geestelik moet voed. Ons kyk ook na aanmoedigende dinge wat ons in die bediening gaan doen.

2026-06-12

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 4

In hierdie video luister ons na aanmoedigende verslae oor onlangse besoeke aan takkantore. Ons gaan ook hoor hoe ons vryheid van aanbidding in Noorweë en Swede deur hofsake geraak word.

2026-05-01

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 3

In hierdie video kyk ons na die volharding van ons broers en susters in Rusland vandat ons werk nege jaar gelede verbied is. Ons kondig ook aan dat Episode 4, 5 en 6 van Die goeie nuus volgens Jesus vrygestel word.

2026-03-20

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 2

In hierdie video sal ons ons standpunt duidelik maak oor die gebruik van ’n pasiënt se eie bloed wanneer dit by mediese en chirurgiese sorg kom.

2026-02-02

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2026 – Nr. 1

In hierdie video gaan ons nuwe riglyne bespreek oor hoe om effektiewe Bybelstudies te hou deur die Geniet die lewe vir ewig!-boek te gebruik.

2025-12-19

WÊRELDNUUS

Jongste nuus van die Bestuursliggaam vir 2025 – Nr. 8

In hierdie video kyk ons hoe die video-reeks Die goeie nuus volgens Jesus ’n positiewe impak het.