Die geskiedenis en die Bybel
Die Bybel het beter behoue gebly as enige ander boek. Die Bybel is ook die boek wat in die meeste tale vertaal is en aan die meeste mense beskikbaar is. En nuwe ontdekkings wys keer op keer dat die Bybel geskiedkundig akkuraat is. Dit maak nie saak wat jou godsdiensagtergrond is nie, jy sal sien dat daar nie nog so ’n boek soos die Bybel is nie.
ONTWAAK!
Egipte in Bybelgeskiedenis
Stem sekulêre geskiedenis en argeologie ooreen met wat die Bybel oor hierdie ou land sê?
ONTWAAK!
Egipte in Bybelgeskiedenis
Stem sekulêre geskiedenis en argeologie ooreen met wat die Bybel oor hierdie ou land sê?
Bybelvertalings
Bybelvertalers
Die Bybel is geskiedkundig akkuraat
Publikasies
Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Wat is die basiese boodskap van die Bybel?

