Spring na inhoud

Bybelvertalers

Die Bybel was vir hulle kosbaar—Uittreksel (William Tyndale)

Sy liefde vir die Bybel kan duidelik gesien word in sy werk. Ons vind vandag nog daarby baat.

Desiderius Erasmus

Daar is al gesê dat hy tydens die Renaissance net so beroemd was soos enige internasionale beroemde van vandag. Wat het hom beroemd gemaak?

Elias Hutter en sy merkwaardige Hebreeuse Bybels

Elias Hutter, ’n 16de-eeuse geleerde, het twee Hebreeuse Bybels gepubliseer wat baie waardevol was.

Lefèvre d’Étaples​​—⁠Hy wou hê dat die gewone mense God se Woord leer ken

Hoe het hy ten spyte van teenstand hierdie doelwit probeer bereik?