Geloof in God
Geloof is ’n kragtige eienskap. Dit kan jou nou standvastig maak en jou ’n vaste hoop vir die toekoms gee. Die Bybel kan jou help al het jy nog nooit in God geglo nie, jou geloof verloor of as jy graag jou geloof wil versterk.
DIE WAGTORING
Debora—“Ek het as ’n moeder in Israel opgestaan”
Wat kan die Bybelverslag van Debora ons omtrent geloof en moed leer?
DIE WAGTORING
Debora—“Ek het as ’n moeder in Israel opgestaan”
Wat kan die Bybelverslag van Debora ons omtrent geloof en moed leer?