Spring na inhoud

Spring na sekondêre kieslys

Jehovah se Getuies

Afrikaans

Vrede en geluk

As ons met moeilike probleme sukkel, voel dit dalk asof ons nooit geluk en vrede sal hê nie. Maar die Bybel het al baie mense gehelp om met alledaagse probleme saam te lewe, om fisiese en emosionele stres te verminder en om betekenis en ’n doel in die lewe te vind. Die Bybel kan jou help om ook gelukkig te wees.

ONTWAAK!

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Die meeste mense meen dat dit belangrik is om goeie vriende te hê. Hoe kan jy ’n goeie vriend vir ander wees? Hierdie artikel bespreek vier belangrike riglyne wat in die Bybel gevind word.

ONTWAAK!

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Die meeste mense meen dat dit belangrik is om goeie vriende te hê. Hoe kan jy ’n goeie vriend vir ander wees? Hierdie artikel bespreek vier belangrike riglyne wat in die Bybel gevind word.

Fisiese en geestesgesondheid

Publikasies

Wanneer ’n geliefde sterf

Het iemand vir wie jy lief is gesterf? Het jy hulp nodig om die pyn te verwerk?

Julle gesin kan gelukkig wees

Julle kan ’n gelukkige huwelik en gesinslewe hê deur Bybelbeginsels toe te pas.

Studeer die Bybel saam met Jehovah se Getuies

Waarom moet jy die Bybel studeer?

Die Bybel voorsien antwoorde op die belangrike vrae in die lewe aan miljoene mense regoor die wêreld. Wil jy graag een van hulle wees?

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?

Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.

Vra ’n Bybelstudie aan

Ontvang gratis Bybellesse op ’n tyd en plek wat jou pas.