Spring na inhoud

Doof en blind met ’n doel in die lewe

Doof en blind met ’n doel in die lewe

James Ryan, een van Jehovah se Getuies, is doof gebore en het later blind geword. Kyk waarom hy oortuig is dat hy met die hulp van sy gesin en die gemeente a meer gekry het as wat hy verloor het.

a James is die enigste Getuie in sy gesin.