Spring na inhoud

Die Bybel verander lewens

Vind uit in hierdie lewensverhale hoe God se Woord die lewe van mense regoor die wêreld verander het.

’n Betekenisvolle lewe

Ons het ons huwelik met God se hulp herbou

Die krag van Bybelbeginsels kan enigiemand help wat probleme in hulle huwelik het.

Ek het ware rykdom gevind

Hoe het ’n suksesvolle sakeman iets gekry wat waardevoller is as rykdom en geld?

Juan Pablo Zermeño: Jehovah het my ’n betekenisvolle lewe gegee

Traumatiese ondervindinge kan ’n groot en blywende uitwerking op ons hê. Vind uit hoe Juan Pablo ware betekenis, vrede en geluk in sy lewe gevind het, ten spyte van sy moeilike kinderjare.

Johny en Gideon: Vyande word broers

In party gebiede is rassehaat deel van die alledaagse lewe. Kyk hoe twee mans in Suid-Afrika dit oorkom het.

Wanneer sal lojale liefde oor haat seëvier?

Om ontslae te raak van partydigheid, kan moeilik wees. Kyk hoe ’n Jood en ’n Palestyn dit reggekry het.

Die Bybel se duidelike, logiese antwoorde het my beïndruk

Ernest Loedi het antwoorde op party van die belangrikste vrae in die lewe gevind. Die Bybel se duidelike antwoorde het hom ’n ware hoop vir die toekoms gegee.

Drie vrae het my lewe verander

Doris Eldred het bevredigende antwoorde op haar vrae oor die lewe gevind toe een van haar studente haar onderrigter geword het.

Ek wou nie doodgaan nie!

Yvonne Quarrie het eenkeer gevra: “Waarom is ek hier?” Die antwoord hierop het haar lewe verander.

Jehovah het soveel vir my gedoen

Watter Bybelwaarheid het Crystal, ’n slagoffer van kindermolestering, gehelp om ’n verhouding met God op te bou en om ’n ware doel in die lewe te vind?

Ek dink nie meer sleg van myself nie

Vind uit hoe Israel Martínez sy sterk gevoelens van minderwaardigheid oorkom het en selfrespek gekry het.

Ek het uitgevind dat God vir dowe mense omgee

Vir Jeson was die feit dat hy doof is, nie ’n struikelblok om ’n persoonlike verhouding met God te ontwikkel nie.

Uiteindelik weer saam met my pa

Vind uit hoekom Renée dwelms en drank begin gebruik het en wat hom gehelp het om hiermee op te hou.

Nou voel ek dat ek ander kan help

Julio Corio is tragies beseer in ’n ongeluk en het gevoel dat God nie vir hom omgee nie. Die Bybelteks, Eksodus 3:7, het sy beskouing verander.

My lewe het net om myself gedraai

Terwyl Christof Bauer in ’n seilboot oor die Atlantiese Oseaan gevaar het, het hy sy tyd daaraan gewy om die Bybel te lees. Wat het hy geleer?

Ek wou teen ongeregtigheid veg

Rafika het by ’n groep rebelle aangesluit om teen sosiale ongeregtigheid te veg. Maar sy het die Bybel se belofte van vrede en geregtigheid onder God se Koninkryk gevind.

“Ek voel nie meer dat ek die wêreld moet verander nie”

Hoe het ’n studie van die Bybel ’n kampvegter vir maatskaplike verandering gehelp om uit te vind hoe blywende veranderinge vir die mensdom teweeggebring sal word?

Ek het my geweer neergesit

Kyk na hoe die Bybel se vertroostende boodskap Cindy gehelp het om haar aggressiewe persoonlikheid te verander.

Ek het nie geglo dat God bestaan nie

Hoe het ’n man wat in sy jong dae deur ateïsme en Kommunisme beïnvloed is, in die Bybel begin glo?

Die Bybel verander lewens—November 2012

Hoe het ’n vrou met ’n suksesvolle loopbaan, ’n dobbelaar en ’n man wat ontnugter met die lewe was, ware geluk gevind?

Die Bybel verander lewens—Van ’n poligamis tot ’n beter huweliksmaat

Wat het ’n voormalige poligamis beweeg om sy beskouing van die huwelik te verander?

Geloofsoortuigings wat verander het

“Ek het meer vrae as antwoorde gehad”

Wat het Mario, wat voorheen ’n predikant was, oortuig dat Jehovah se Getuies die waarheid oor die Bybel leer?

Bybelwaarheid het my soeke na antwoorde bevredig

Mayli Gündel het haar geloof in God verloor toe haar pa gesterf het. Hoe het sy ware geloof en innerlike vrede gevind?

Hulle het die Bybel gebruik om al my vrae te beantwoord!

Isolina Lamela, ’n Katolieke non wat later ’n kommunistiese aktivis geword het, is deur albei hierdie strewes ontnugter. Jehovah se Getuies het haar later deur middel van die Bybel gehelp om ’n doel in die lewe te vind.

Hulle het die “pêrel van groot waarde” gevind

Mary en Björn het die waarheid oor die Koninkryk op verskillende maniere gevind. Hoe het dit hulle lewe verander?

Ek is teleurgestel deur godsdiens

Tom wou in God glo, maar is teleurgestel deur godsdiens en die leë rituele daarvan. Hoe het ’n studie van die Bybel hom gehelp om hoop te vind?

‘Jehovah het my nie vergeet nie’

Hierdie baie godsdienstige vrou het uiteindelik Bybelse antwoorde gekry op haar vrae oor waarom ons sterf en wat ná die dood gebeur. Kyk hoe die waarheid haar lewe verander het.

“Dit was my droom om ’n priester te word”

Van kleins af wou Roberto Pacheco ’n Katolieke priester word. Vind uit wat sy lewe verander het.

“Hulle wou hê dat ek self moes seker maak wat die waarheid is”

Luis Alifonso wou ’n Mormoonse sendeling word. Hoe het ’n studie van die Bybel sy doelwitte en lewe verander?

Dwelms en alkohol

“Ek is nie meer ’n slaaf van geweld nie”

Op die eerste dag by sy nuwe werk, het iemand vir Michael Kuenzle gevra: “Dink jy God is verantwoordelik vir die swaarkry in die wêreld?” Dit was waar sy lewe verander het.

My lewe was buite beheer

Solomone het na die Verenigde State getrek en gehoop om ’n beter lewe te hê. Hy het eerder dwelms misbruik en in die tronk beland. Wat het hom gehelp om sy lewe uit te sorteer?

Ek het op die strate gebly

Antonio se ondervinding in die vieslike wêreld van geweld, dwelm- en alkoholmisbruik het hom laat voel dat die lewe nie ’n doel het nie. Wat het hom anders laat dink?

Ek het geleer om selfrespek en respek vir vroue te hê

Joseph Ehrenbogen het iets in die Bybel gelees wat hom gehelp het om sy lewe heeltemal te verander.

‘Ek het ernstig begin nadink oor waarheen my lewe op pad is’

Lees hoe Bybelbeginsels ’n man gehelp het om sy gewoontes en sy denke te verander sodat hy God kan behaag.

Ek was moeg vir my lewenswyse

Dmitri Korsjoenof was ’n alkoholis, maar hy het die Bybel elke dag begin lees. Wat het hom beweeg om sy lewe drasties te verander?

Die Bybel verander lewens—Oktober 2012

Hoe het twee mense hulle slegte gewoontes, insluitende hulle verslawing aan alkohol en dwelms, laat vaar en ware geluk gevind?

“Ek het uiteindelik ware vryheid gevind”

Leer hoe die Bybel ’n jong man gehelp het om rook en dwelms op te gee en op te hou om alkohol te misbruik.

Misdaad en geweld

‘Misdaad en die liefde vir geld het my baie pyn veroorsaak’

Nadat Artan uit die tronk vrygelaat is, het hy geleer dat wat die Bybel oor die liefde vir geld sê, waar is.

‘Ek is nie meer ’n wrede man nie’

Wat het Sébastien Kayira laat besluit om nie meer gewelddadig te wees nie?

“Ek was besig om my eie graf te grawe”

Wat het hierdie voormalige bendelid van El Salvador beweeg om sy lewe te verander?

Ek sien mense nou in ’n ander lig

Sobantu het Bybelwaarhede geleer en het sy gewelddadige lewe agtergelaat. Hy besoek nou sy bure om hulle te leer van ’n wêreld sonder misdaad en bendes.

Ek het ’n vurige humeur gehad

Iemand wat voorheen deel van ’n bende was, glo dat die persoon wat hy vandag is, bewys is van die krag wat die Bybel het om iemand te verander. Hy het nou ’n hegte verhouding met God.

Ek was verbitterd en gewelddadig

Wat het ’n straatbakleier in Mexiko beweeg om sy persoonlikheid te verander?

Gee my net een jaar van vrede en geluk

Alain Broggio is diep getref deur die Bybelteks in 1 Johannes 1:⁠9.

Ek het gedink dat ek my lewe ten volle geniet

Pawel Pyzara het geweld, dwelms en ’n suksesvolle loopbaan in die regte nagejaag. Sy lewe het heeltemal verander toe hy ’n geveg met agt mans begin het.

My lewe het al hoe slegter geword

Stephen McDowell was ’n gewelddadige jong man, maar ’n moord wat hy nie gepleeg het nie, het hom laat besluit om sy lewe te verander.

Ek het geleer dat Jehovah barmhartig en vergewensgesind is

Om mense te bedrieg was vir Normand Pelletier soos ’n dwelm. Maar ’n Bybelteks het hom tot trane beweeg.

Ek het my eie oorlog teen onregte en geweld gevoer

Antoine Touma was ’n bedrewe koeng foe-vegter, maar 1 Timoteus 4:⁠8 het sy lewe verander.

Ek het nêrens gegaan sonder my vuurwapen nie

Annunziato Lugarà was lid van ’n gewelddadige bende, maar ’n besoek aan ’n Koninkryksaal het sy lewe verander.

“Baie mense het my gehaat”

Vind uit hoe Bybelstudie ’n gewelddadige man gehelp het om vredeliewend te word.

Sport, musiek en vermaak

Jason Worilds: As jy Jehovah dien, kan jy net wen

As ons daarop fokus om Jehovah te dien, sal ons altyd gelukkig wees.

Dit het gelyk of ek alles het waarvoor ek ooit kon hoop

Stéphane was jonk, suksesvol en beroemd, maar daar was ’n leemte. Hoe het hy ware geluk en ’n doel in die lewe gekry?

Die beste prys van my lewe

Wat het ’n professionele tennisspeler beweeg om ’n prediker van die Bybel te word?

“Vegkuns was my lewe”

Erwin Lamsfus het eenkeer vir ’n vriend gevra: “Het jy al ooit gewonder hoekom ons hier is?” Die antwoord het sy lewe verander.

Ná vele mislukkings was ek suksesvol

Hoe het ’n man sy verslawing aan pornografie oorkom en gemoedsrus verkry?

“My gedrag was aanstootlik”

Hoewel Esa suksesvol was in die musiekbedryf, het hy geweet dat sy lewe nie sinvol is nie. Vind uit hoe hierdie heavy metal-musikant ware geluk gevind het.

As ons Jehovah dien, maak dit ons sterk

Een Bybelvers het Hércules verseker dat hy sy aggressiewe persoonlikheid kan vervang met ’n nuwe persoonlikheid sodat hy kalmer en meer liefdevol kan wees.

Ek was liewer vir bofbal as vir enigiets anders!

Samuel Hamilton was behep met sport, maar ’n Bybelstudie het sy lewe verander.

Die belofte van ’n paradysaarde het my lewe verander!

Ivars Vigulis se lewe het gedraai om die roem, eer en opwinding van motorfietswedrenne. Watter uitwerking het Bybelwaarheid op sy lewe gehad?