VREDE EN GELUK

Verhoudings

Afrikaans
Verhoudings
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1011556/univ/art/1011556_univ_sqr_xl.jpg

Verhoudings

Maak vriende

Verbeter jou lewe – Gesinslewe en vriendskappe

Wanneer dit kom by verhoudings is dit belangriker om te gee as om te ontvang.

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?

Die meeste mense meen dat dit belangrik is om goeie vriende te hê. Hoe kan jy ’n goeie vriend vir ander wees? Hierdie artikel bespreek vier belangrike riglyne wat in die Bybel gevind word.

Wat is ’n ware vriend?

Dit is maklik om valse vriende te kry, maar hoe kan jy ’n ware vriend vind?

Hoe om ware vriende te maak

Vier wenke om jou te help om minder oppervlakkige en meer hegte vriendskappe te hê.

Wie is my ware vriende?

Vind uit hoe jy ware en blywende vriendskappe kan bou.

Moet ek vriende maak buite my kliek?

Dit is dalk makliker om ’n klein groepie goeie vriende te hê, maar dit is nie altyd goed nie. Hoekom nie?

Eensaamheid

Waarom het ek geen vriende nie?

Jy is nie die enigste een wat eensaam voel of dink dat jy geen vriende het nie. Kyk hoe ander van jou ouderdom sulke gevoelens te bowe gekom het.

Wat as ek nie inpas nie?

Is dit belangriker om in te pas by mense wat nie goeie standaarde het nie of om net jouself te wees?

Wat jy kan doen as jy eensaam voel

Chroniese eensaamheid is so sleg vir jou gesondheid soos om 15 sigarette per dag te rook. Wat kan jy doen sodat jy nie uitgesluit of eensaam voel nie?

’n Epidemie van eensaamheid – Hoe kan jy minder eensaam voel?

Kyk na twee Bybelwaarhede wat jou kan help om minder eensaam te voel.

Die groeiende probleem van eensaamheid – Wat die Bybel sê

Vind uit hoe dié wat eensaam voel, ’n mate van geluk nou kan vind.

Veg teen eensaamheid met vriendskap – Hoe die Bybel kan help

Kyk na twee Bybelbeginsels wat jou kan help om die geveg teen eensaamheid te wen.

Veg teen eensaamheid deur ander te help – Wat die Bybel sê

Kyk na twee maniere hoe jy jouself kan help deur ander te help.

Digitale kommunikasie

Hoe om werk “by die werk” te los

Vyf wenke wat kan help om te keer dat jou werk met jou huwelik inmeng.

Hoe om tegnologie op sy plek te hou

Tegnologie kan goed of sleg wees vir jou huwelik. Hoe raak dit jou huwelik?

Wat moet ek weet omtrent my foto’s en die Internet?

Om foto’s op die Internet te sit is ’n maklike manier om in kontak te bly met familie en vriende. Maar dit kan ook gevaarlik wees.

Werk slim met sosiale netwerke

Geniet dit en wees veilig wanneer jy aanlyn met jou vriende gesels.

Wat moet ek oor teksboodskappe weet?

Teksboodskappe kan jou vriendskappe en jou reputasie raak. Vind uit hoe.

Goeie maniere wanneer jy teksboodskappe stuur

Is dit ongeskik om ’n gesprek te onderbreek om net gou ’n teksboodskap te lees? Of is dit ongeskik om ’n teksboodskap te ignoreer net omdat jy met iemand gesels?

Los verskille op

Hoekom moet ek jammer sê?

Kyk na drie goeie redes om te sê ‘Ek is jammer’ selfs al voel jy dat jy nie heeltemal verkeerd is nie.

Wat sê die Bybel oor woede?

Is daar soms goeie rede om kwaad te wees? Wat moet jy doen as jy kwaad word?

Hoe kan mense vrede maak?

Praktiese beginsels in die Bybel het voormalige vyande gehelp om vrede te maak en selfs vriende te word.

Wat is vergifnis?

In die Bybel kan jy vyf stappe vind wat jou kan help om iemand te vergewe.

Hoe om te vergewe

Waarom is dit soms so moeilik om te vergewe? Kyk hoe die Bybel se raad kan help.

Die pad van geluk — Leer om te vergewe

Ons kan nie gelukkig of gesond wees as ons plek maak vir woede en haat nie.

Prejudice and Discrimination

Wat is diskriminasie?

Diskriminasie is iets wat mense al regdeur die geskiedenis aangesteek het. Vind uit in die Bybel hoe jy kan seker maak dat dit nie in jou hart is nie.

Vooroordeel—’n Wêreldwye probleem

Wat is vooroordeel? Waarom kan daar gesê word dat dit iets baie persoonliks is en wêreldwyd voorkom?

Diskriminasie – Is jy aangesteek?

Wat is party tekens wat wys dat ons dalk diskrimineer?

Verdraagsaamheid – Hoe die Bybel kan help

Hierdie tekste wys hoe die Bybel vrede en respek vir alle mense bevorder.

Wat sê die Bybel oor rassisme?

Is alle rasse gelyk? Sal rassisme ooit tot ’n einde kom?

Hoe om die siklus van haat te breek – Wees onpartydig

Raak ontslae van negatiewe gevoelens teenoor ander deur God se onpartydigheid na te volg.

Diskriminasie – Brei jou vriendekring uit

Kyk watter voordele dit inhou as jy vriende is met mense wat nie presies soos jy is nie.

Is rassegelykheid net ’n droom? – Wat sê die Bybel?

Miljoene mense leer uit die Bybel hoe om ander met respek en waardigheid te behandel.

’n Wêreld sonder vooroordeel—Wanneer?

Werklike gevalle toon hoe die Bybel mense nou al help om vooroordeel te oorkom. Wanneer sal dit heeltemal uitgewis word?

Kan liefde haat oorwin?

Om ontslae te raak van partydigheid, kan moeilik wees. Kyk hoe ’n Jood en ’n Palestyn dit reggekry het.

Ek wou teen ongeregtigheid veg

Rafika het by ’n groep rebelle aangesluit om teen sosiale ongeregtigheid te veg. Maar sy het die Bybel se belofte van vrede en geregtigheid onder God se Koninkryk gevind.