Spring na inhoud

Spring na sekondêre kieslys

Jehovah se Getuies

Afrikaans

Gemeentelike vergaderinge van Jehovah se Getuies

Vind uit oor ons vergaderinge. Vind ’n vergaderplek naby jou.

Vind ’n vergaderplek naby jou

Wat gebeur by ons vergaderinge?

Jehovah se Getuies vergader twee keer per week vir aanbidding (Hebreërs 10:24, 25). By hierdie vergaderinge, wat oop is vir die publiek, ondersoek ons wat die Bybel sê en hoe ons die leringe daarvan in ons lewe kan toepas.

Die meeste van ons dienste sluit gehoordeelname in, wat baie soortgelyk is aan ’n klasbespreking. Vergaderinge word geopen en afgesluit met lied en gebed.

Jy hoef nie een van Jehovah se Getuies te wees om ons vergaderinge by te woon nie. Ons nooi almal om te kom. Sitplekke is gratis. Geen kollektes word ooit opgeneem nie.