Spring na inhoud

Vinnige feite—Wêreldwyd

  • 239​—Lande waar Jehovah se Getuies aanbid

  • 8 686 980​—Jehovah se Getuies

  • 5 908 167​—Gratis tuisbybelstudies wat gehou word

  • 21 367 603​—Bywoningsyfer by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 119 297​​—Gemeentes

 

Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Ons woon regoor die wêreld en kom uit verskillende etniese en kulturele agtergronde. Jy is dalk goed bekend met ons predikingswerk, maar ons help die mense in ons gemeenskappe ook op ander belangrike maniere.

Sien ook

BOEKE & BROSJURES

Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2021-diensjaar

Sien besonderhede oor die wêreldwye predikingswerk van Jehovah se Getuies vanaf September 2020 tot Augustus 2021.

DIE WAGTORING

Wie is Jehovah se Getuies?

Stem jy saam met enige van die gedagtes in hierdie artikel?