Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Mexiko

  • Palacio de Bellas Artes, Mexikostad, Mexiko—’n Bybelbespreking word gehou

  • Betania, die staat Chiapas, Mexiko — ’n Verkondiger bied ’n Bybelbrosjure in die Tzotzil-taal aan

  • San Miguel de Allende, Staat Guanajuato, Mexiko​ — Iemand luister na ’n aanmoedigende Bybelvers

Vinnige feite – Mexiko

  • 132 834 000 – Bevolking
  • 864 738 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 12 706 – Gemeentes
  • 1 tot 155 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

“Wanneer is ons volgende byeenkoms?”

Waarom was ’n klein streekbyeenkoms in Mexikostad in 1932 so merkwaardig?

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Hulle het hulle gewillig aangebied—In Mexiko

Vind uit hoe baie jongmense uitdagings die hoof gebied het sodat hulle hulle Christelike bediening kon uitbrei.