Vinnige feite – Mali
- 25 199 000 – Bevolking
- 366 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 6 – Gemeentes
- 1 tot 73 897 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
LEWENSVERHALE
Josette Garcia: Ek preek amper 50 jaar lank in een van die warmste lande in die wêreld
Vir Josette was die lewe in Mali moeilik. Maar dit het vir haar vreugde gegee om vir baie jare as ’n spesiale pionier en toe as ’n sendeling daar te dien.

