Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Korea, Republiek van

  • Samtsjeong-dong, Seoel, Suid-Korea — ’n Bybelbespreking word gehou

  • Die dorp Daraengi, Namhae-do-eiland, Suid-Korea​ — Die brosjure Luister na God word aangebied

  • Nonsan-si, Tjoengnam, Suid-Korea — ’n Huisbewoner wat kos bymekaarmaak luister na die Bybel se boodskap

Vinnige feite – Korea, Republiek van

  • 51 408 000 – Bevolking
  • 106 161 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 1 252 – Gemeentes
  • 1 tot 485 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Christelike neutraliteit in Suid-Korea – Geskiedenis van geloof en moed

Vanaf 1953 is jong Koreaanse mans wat Jehovah se Getuies is, in die tronk gesit omdat hulle gewetensbeswaar teen militêre diens het. In Februarie 2019 het dit verander. Vind uit wat gemaak het dat iets so belangrik gebeur het.

NUUSBERIGTE

Jehovah se Getuies herdenk 100 jaar in Korea

SEOEL, Korea—November 2012 is ’n spesiale maand vir die meer as 100 000 Getuies van Jehovah in Suid-Korea, aangesien hulle die 100ste jaar herdenk dat hulle hulle Bybelonderrigtingswerk in die land doen.