Afrikaans
Suid-Korea
/assets/ct/28ada02fb0/images/syn_placeholder_sqr.png

Suid-Korea

 

Jehovah se Getuies in Suid-Korea

  • 105 726 – Jehovah se Getuies

  • 1 239 – Gemeentes

  • 134 522 – Bywoning by die jaarlikse Herdenking van Christus se dood

  • 1 tot 485 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

  • 51 169 000 – Bevolking

  • 0 – In die tronk weens hulle geloof

2019-09-30

SUID-KOREA

Christelike neutraliteit in Suid-Korea – Geskiedenis van geloof en moed

Vanaf 1953 is jong Koreaanse mans wat Jehovah se Getuies is, in die tronk gesit omdat hulle gewetensbeswaar teen militêre diens het. In Februarie 2019 het dit verander. Vind uit wat gemaak het dat iets so belangrik gebeur het.