Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Mongolië

  • Erdenet, Mongolië — ’n Bybelbrosjure word buite ’n gesin se huis bespreek

Vinnige feite – Mongolië

  • 3 423 000 – Bevolking
  • 432 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 8 – Gemeentes
  • 1 tot 8 431 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Oorwinning vir godsdiensvryheid in Mongolië: Jehovah se Getuies word weer geregistreer

Jehovah se Getuies in die hoofstad van Mongolië het ’n sertifikaat by die stadsraad gekry wat hulle amptelik toestemming gee om hulle godsdiensentiteit te hernu.

ONTWAAK!

’n Besoek aan Mongolië

Rondtrekkende stamme wat gasvryheid op ’n ongewone manier betoon, woon in die ‘Land van Blou Lug’.