Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Colombia

  • Santa Fe de Antioquia, Colombia — Die Bybel se boodskap word verkondig

Vinnige feite – Colombia

  • 51 673 000 – Bevolking
  • 186 712 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 271 – Gemeentes
  • 1 tot 279 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Getuies ontvang toekennings van Gebaretaal-vertaalverenigings in Colombia

Jehovah se Getuies in Colombia ontvang twee toekennings wat hulle vertaalwerk erken om die Colombiaanse Gebaretaal-gemeenskap te help.