Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Mosambiek

  • Bairro dos Pescadores, naby Maputo, Mosambiek​ — Die tydskrif Die Wagtoring word aangebied

Vinnige feite – Mosambiek

  • 35 632 000 – Bevolking
  • 109 531 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 2 072 – Gemeentes
  • 1 tot 345 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD

Hulle skakel in by die streekbyeenkoms

Die streekbyeenkoms vir 2020 was op die Internet beskikbaar gemaak, maar baie in Malawi en Mosambiek het nie Internettoegang nie. Hoe kon hulle die streekbyeenkoms geniet?