Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Burundi

  • Muruta, Kayanza-provinsie, Burundi — ’n Bybelstudie word aangebied vir iemand wat Kirundi praat en wat besig is om tee te oes

Vinnige feite – Burundi

  • 12 999 000 – Bevolking
  • 18 129 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 374 – Gemeentes
  • 1 tot 749 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE

Jehovah het ‘my paaie gelykgemaak’