Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Tsjeggiese Republiek

Vinnige feite – Tsjeggiese Republiek

  • 10 877 000 – Bevolking
  • 17 496 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 218 – Gemeentes
  • 1 tot 626 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

NUUSBERIGTE

Howe in die Tsjeggiese Republiek en Slowakye spreek ons mede-aanbidders vry

Vanaf 1 Mei 2017 tot 8 Januarie 2018 het howe ons broers vrygespreek wat in die verlede krimineel aangekla is omdat hulle weens gewetensbeswaar militêre diens geweier het of aan die predikingswerk deelgeneem het.