Vinnige feite – Tonga
- 104 000 – Bevolking
- 243 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 3 – Gemeentes
- 1 tot 462 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE
Ons het die “pêrel van groot waarde” gevind
Lees oor die lonende lewe van Winston en Pamela Payne van Australië.

