Spesiale geleenthede

SPESIALE GELEENTHEDE

Tagalog-byeenkoms in Rome​—“’n Groot familiereünie!”

Vir duisende Tagalog-sprekende Jehovah se Getuies in Europa was dit hulle eerste driedaagse byeenkoms in hulle eie taal.

SPESIALE GELEENTHEDE

Tagalog-byeenkoms in Rome​—“’n Groot familiereünie!”

Vir duisende Tagalog-sprekende Jehovah se Getuies in Europa was dit hulle eerste driedaagse byeenkoms in hulle eie taal.

Ons wil nie hê dat dit tot ’n einde moet kom nie

Sien liefde en eenheid in aksie onder mense van verskillende stamme, tale en nasionale groepe by hierdie spesiale streekbyeenkoms in Jangon, Mianmar.

’n Geskenk van 19 000 vlugte

Die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies het sendelinge en ander voltydse dienaars in buitelandse diens gehelp om byeenkomste in hulle tuisland by te woon en tyd saam met hulle familie deur te bring.

Graduering van die 138ste klas van die Wagtoring-Bybelskool Gilead

Studente het op 14 Maart 2015 gegradueer. Almal in die gehoor is aangespoor om aan te hou om van Jehovah God te leer en om die voorbeeld van Jesus na te volg.

Glanspunte van die graduering van die 138ste Gileadklas

Die gradueringsprogram het vier splinternuwe Koninkryksliedere ingesluit en beklemtoon wat die gegradueerdes met hulle voorregte en Gileadopleiding moet doen.

Verenig in liefde​—’n Streekbyeenkoms in Frankfurt, Duitsland

Duisende mense van verskillende lande en kulture kom bymekaar in eenheid en vrede.

Internasionale byeenkomste in 2014​—Jehovah se Getuies soek eers God se Koninkryk

Kyk hoe ’n internasionale broederskap bymekaarkom om oor God se Koninkryk te leer.

Atlanta verwelkom Jehovah se Getuies hartlik

Stadsamptenare het byeenkomsgangers van ten minste 28 lande wat drie groot byeenkomste in Julie en Augustus 2014 bygewoon het, geprys en verwelkom.

Verslag oor die jaarvergadering​—Oktober 2014

Hierdie geskiedkundige jaarvergadering was ’n herdenking van 100 jaar van heerskappy deur die Messiaanse Koninkryk.

Glanspunte van die jaarvergadering​—Oktober 2014

Duisende gaste het bymekaargekom vir die 130ste jaarvergadering van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap van Pennsilvanië. Kyk na glanspunte van die geleentheid wat 100 jaar van Koninkryksheerskappy herdenk het.

Die graduering van die 137ste klas van die Wagtoring-Bybelskool Gilead

Almal in die gehoor is daaraan herinner om nederig te wees en voort te gaan om Jehovah se gedagtes in hulle hart in te skerp.

Glanspunte van die graduering van die 137ste Gileadklas

Sedert 1943 lei die Gileadskool gewilliges op om toe te neem in juiste kennis van God. Kyk na glanspunte van die gradueringsprogram.

Die Bestuursliggaam moedig Getuies in Rusland en die Oekraïne aan

Lede van die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies het Rusland en die Oekraïne besoek om mede-Getuies wat deur politieke onrus geraak word, te versterk.

Die graduering van die 136ste klas van die Wagtoring-Bybelskool Gilead

Instrukteurs en ander sprekers het die studente aangespoor om dieselfde geestesgesindheid as Jesus aan te kweek. Dié gehoor het die onderhoude en demonstrasies van velddiensondervindinge geniet.

Glanspunte van die graduering van die 136ste Gileadklas

Die program sluit toesprake, onderhoude en velddiensdemonstrasies in.

Glanspunte van die jaarvergadering​—Oktober 2013

Kyk na glanspunte van hierdie opwindende en geskiedkundige geleentheid, wat na 1 830 plekke regoor die wêreld uitgesend is.

’n Webuitsending regoor die wêreld

Wat het dit vir meer as 1,4 miljoen mense in 31 lande moontlik gemaak om hierdie baie spesiale geleentheid by te woon?

Videogreep: Program van die jaarvergadering—Oktober 2012

Gaste uit tientalle lande het bymekaargekom vir die 128ste jaarvergadering van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap van Pennsilvanië.

Verslag oor die jaarvergadering​—Oktober 2013

’n Gehoor van meer as 1,4 miljoen in 31 lande het hierdie geskiedkundige geleentheid bygewoon, waar die hersiene Nuwe Wêreld-vertaling in Engels vrygestel is.

Spesiale streekbyeenkoms in Israel

In ’n land waar nasionale en godsdienstige vyandighede mense al dekades lank verdeel, kon ’n treffende voorbeeld van multinasionale eenheid gedurende die somer van 2012 in Tel Aviv gesien word.

Graduering van die 135ste klas van die Wagtoring-Bybelskool Gilead

Meer as 10 000 het hierdie vreugdevolle, geestelike geleentheid op 14 September 2013 bygewoon. Kyk na glanspunte van die program.

Glanspunte van die graduering van die 135ste Gileadklas

Hierdie Bybelskool lei ervare bedienaars van Jehovah se Getuies op om selfs doeltreffender in hulle toewysings te wees.

Spesiale streekbyeenkoms in Ierland

Jehovah se Getuies in Dublin het as gashere opgetree vir buitelandse afgevaardigdes wat die spesiale streekbyeenkoms in 2012, “Bewaak jou hart!”, bygewoon het. Kyk wat party oor hierdie geleentheid gesê het.

Spesiale byeenkomste van Jehovah se Getuies in sewe lande

Jehovah se Getuies het onlangs spesiale byeenkomste in Brasilië, Costa Rica, Hongkong, Ierland, Israel, Nieu-Seeland en Swede gehou.

Glanspunte van die internasionale byeenkomste in 1963

Kyk na uittreksels uit die twee uur lange film oor die “Ewige goeie nuus”- internasionale byeenkomste wat in 1963 gehou is.

Videogreep: Onderhoude—133ste Gileadklas

Kyk na uittreksels uit ’n onderhoud met twee van die studente wat die 133ste Gileadklas bygewoon het.

Videogreep: Gradueringsprogram—133ste Gileadklas

Geniet glanspunte van die gradueringsprogram van die 133ste Gileadklas.

Glanspunte van die 134ste Gileadgraduering

Hierdie unieke Bybelskool lei al die afgelope 70 jaar sendelinge op. Kyk na glanspunte van die gradueringsprogram.

Die “Rondom die wêreld”-byeenkoms van lank gelede

Vyftig jaar gelede het 583 van Jehovah se Getuies vertrek op ’n tien weke lange reis wat hulle rondom die wêreld sou neem.