Spring na inhoud

Jehovah se Getuies​—Geloof in aksie, Deel 1: Uit die duisternis

Die Bybelstudente het groot geloof nodig gehad om van die duisternis van eeue oue valse godsdiensgebruike los te breek. Hulle was egter moedige en ywerige ligdraers. Kyk in hierdie video hoe hulle moed en lojaliteit aan die dag gelê het sowel as hoe Jehovah hulle “uit die duisternis tot in sy wonderbare lig” gelei het.