Spring na inhoud

Seks

Seks is nie iets slegs nie, maar ons moet ons seksuele begeertes beheer. Hoe kan jy dit regkry in ’n wêreld wat behep is met seks?

Teistering en aanranding

Wat kan ek omtrent seksuele teistering doen?

Vind uit wat seksuele teistering is en wat om te doen as jy ’n slagoffer daarvan is.

Wat jongmense sê oor seksuele teistering

Vind uit wat vyf jongmense sê oor teistering en wat om daaromtrent te doen.

Wat moet ek omtrent seksuele aanranding weet?—Deel 1: Voorsorgmaatreëls

Drie wenke kan jou help om seksuele aanranding te voorkom.

Wat moet ek omtrent seksuele aanranding weet?​—Deel 2: Herstel

Lees die kommentare van slagoffers van molestering wat herstel het.

Die Bybel se beskouing

Hoe kan ek verduidelik wat ek omtrent seks glo?

Kan jy uit die Bybel verduidelik wat jy omtrent seks glo as iemand jou sou vra: ‘Is jy nog steeds ’n maagd?’

Hoe om te verduidelik wat jy omtrent seks glo

Ons almal moet die een of ander tyd verduidelik wat ons glo. Gebruik hierdie werkblad om te besluit wat jy glo en hoe jy dit sal verdedig.

Is orale seks werklik seks?

Kan ’n meisie van orale seks swanger raak?

Is homoseksualiteit verkeerd?

Leer die Bybel dat homoseksuele mense slegte mense is? Kan ’n Christen God dien terwyl hy of sy aangetrokke voel tot persone van dieselfde geslag?

Verduidelik wat jy oor homoseksualiteit glo

Dit kan ’n uitdaging wees om kontroversiële onderwerpe te bespreek. Hierdie werkblad sal jou help om gepaste en taktvolle antwoorde oor homoseksualiteit voor te berei.

Voel jy aangetrokke tot dieselfde geslag? Beteken dit jy is gay?

Is dit verkeerd om homoseksuele begeertes te hê? Wat moet jy doen?

Hoe om rein te bly

Hoe kan jy groepsdruk weerstaan om seks te hê?

Kyk na ’n paar mites en feite oor seks. Hierdie artikel kan jou help om goeie besluite te maak.

Hoe kan ek die druk weerstaan om seks te hê?

Drie Bybelbeginsels kan jou help om versoekings te weerstaan.

Hoe kan ek ophou om aan seks te dink?

Wat kan jy doen as jy oor seks begin dink?

Wat van maagdelikheidsbeloftes?

Sal dit jou help om nie seks voor die huwelik te hê nie?

Versterk jou oortuigings: Maagdelikheid

Hierdie werkblad kan jou help om die regte besluit te neem, selfs onder druk.

Wat moet ek omtrent sexting weet?

Word druk op jou geplaas om seksboodskappe te stuur? Wat is die gevolg van sexting? Is dit net onskadelike flankeerdery?

Waarom moet ek pornografie verwerp?

Wat het pornografie en rook in gemeen?

Hoe om pornografie te verwerp

Waarom is ’n soekfilter op die Internet nie genoeg nie?

Sê nou ek is verslaaf aan pornografie?

Die Bybel kan jou help om pornografie te sien vir wat dit werklik is.

Pasop vir verkeerde begeertes

Doen hierdie oefening, en visualiseer die Bybelverslag van Dawid en Batseba. Watter lesse kan ons leer?

Hoe kan ek versoeking weerstaan?

Kyk na drie maniere hoe jy verkeerde begeertes kan oorkom.

Hoe om versoeking te weerstaan

Mans en vroue in die werklike lewe is in staat om versoeking te weerstaan. Ses wenke kan jou help om meer vasbeslote te wees om dit te weerstaan en om die stres te vermy wat dit meebring wanneer jy voor versoeking swig.

Hoe om versoeking te weerstaan

Wat het Josef beweeg om te doen wat reg is toe hy in die versoeking gekom het om sy sedes prys te gee?