Afrikaans
Onlangs op die tuisblad
/assets/ct/b4d7e1101e/images/syn_placeholder_sqr.png

Onlangs op die tuisblad

 

Kunsmatige intelligensie – Sal dit ons help of benadeel?

Die Bybel wys hoekom die mens nie kan waarborg dat hulle tegnologiese vooruitgang net tot die mens se voordeel gebruik sal word nie.

Sal diplomasie vrede bring?

Die Bybel se antwoord sal jou dalk verbaas.

 

Kan tegnologie wêreldvrede bring?

Tegnologie kan nie harte wat vol gierigheid, haat of vooroordeel is, verander nie. Vind uit wat kan.

Siekte—Hoe om jou te beskerm

Nuwe en ou aansteeklike siektes kan ’n gevaar vir jou gesondheid wees. Hoe kan jy jou beskerm?

Verbeter jou lewe – Gesinslewe en vriendskappe

Wanneer dit kom by verhoudings is dit belangriker om te gee as om te ontvang.

Waarom moet jy die Bybel studeer?

Het jy al ooit gedink: ‘Ek is te besig’ of ‘Ek wil my nie daartoe verbind nie’?

Kan die Bybel jou help om stres te hanteer?

Stres is deel van die lewe. Sal dinge ooit beter word?

Is ons gemaak om swaar te kry?

Hoekom sou ’n God wat sulke pragtige dinge gemaak het, toelaat dat ons so swaarkry? As dit nie sy skuld is nie, wat het verkeerd gegaan?

God se Koninkryk—’n Regering sonder korrupsie

Ses aspekte van hierdie Koninkryk bewys dat dit altyd vry van korrupsie sal wees.

Die ongelooflike arm van die seekat

Ingenieurs het ’n robotiese arm met verbasende vermoëns ontwikkel deur die seekat se arm te bestudeer.

Hoekom is so baie mense eensaam?

Kyk na ’n paar van die dinge wat eensaamheid veroorsaak en dinge wat gevoelens van eensaamheid vererger.

Die waarheid oor die toekoms

Versterk jou hoop oor wat God sê oor die toekoms van die aarde en oor die mense wat daarop sal lewe.

Wat het Jesus oor “groot aardbewings” gesê?

Omtrent 2 000 jaar gelede het Jesus voorspel dat daar groot aardbewings sal wees. Hoekom is Jesus se woorde vandag veral betekenisvol?

Belangrike lewensvaardighede om suksesvol te wees

Hierdie artikels en video’s kan jou help om vaardighede te ontwikkel om suksesvol deur die lewe te gaan.

 

Kan ons ’n einde maak aan oorlog en gewelddadige konflik?

Pogings om ’n einde aan gewelddadige konflikte te maak gaan voort, maar kan ons verwag dat hierdie pogings suksesvol sal wees?