Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 B15

Hebreeuse kalender

NISAN (ABIB) Maart – April

14 Pasga

15-21 Ongesuurde brode

16 Offer van eerste opbrengs

Jordaanrivier swel weens reën, smeltende sneeu

Gars

IJJAR (SIF) April – Mei

14 Laat Pasga

Droë seisoen begin, lug meestal onbewolk

Koring

SIWAN Mei – Junie

6 Fees van die Weke (Pinkster)

Warm somerweer, helder lug

Koring, vroeë vye

TAMMUS Junie – Julie

 

Temperatuur styg, swaar dou op plekke

Eerste druiwe

AB Julie – Augustus

 

Hitte bereik hoogtepunt

Somervrugte

ELUL Augustus – September

 

Hitte duur voort

Dadels, druiwe en vye

TISJRI (ETANIM) September – Oktober

1 Trompetgeluid

10 Versoendag

15-21 Huttefees

22 Heilige vergadering

Einde van somer, vroeë reëns begin

Lande word geploeg

GESWAN (BUL) Oktober – November

 

Ligte reëns

Olywe

KISLEF November – Desember

25 Toewydingsfees

Reën neem toe, ryp, sneeu op berge

Kuddes op stal

TEBET Desember – Januarie

 

Koudste tyd, reënerig, sneeu op berge

Plantegroei kom op

SEBAT Januarie – Februarie

 

Minder koue weer, reën duur voort

Amandelbloeisels

ADAR Februarie – Maart

14, 15 Purim

Dikwels donderweer en hael

Vlas

WE-ADAR Maart

’n Skrikkelmaand wat sewe keer in 19 jaar ingevoeg is