Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

VRAAG 13

Wat sê die Bybel oor werk?

“Het jy ’n man gesien wat sy werk goed kan doen? Hy sal voor konings staan. Hy sal nie voor gewone mense staan nie.”

Spreuke 22:29

“Laat die een wat steel, nie meer steel nie. Laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen sodat hy iets kan hê om te deel met iemand wat behoeftig is.”

Efesiërs 4:28

“Elkeen moet eet en drink en al sy harde werk . . . geniet. Dit is die gawe van God.”

Prediker 3:13