Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

B12-B

Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 2)

12 Nisan

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Rustige dag saam met dissipels

  • Judas onderhandel om Jesus te verraai

SONSONDERGANG

13 Nisan

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Petrus en Johannes berei voor vir die Pasga

  • Jesus en ander apostels kom laatmiddag daar aan

SONSONDERGANG

14 Nisan

SONSONDERGANG

  • Eet die Pasga saam met die apostels

  • Was die apostels se voete

  • Stuur Judas uit

  • Stel die Here se Aandmaal in

  • Verraai en in hegtenis geneem in die tuin van Getsemane

  • Apostels vlug

  • Verhoor deur die Sanhedrin by Kajafas se huis

  • Petrus verloën Jesus

SONSOPKOMS

  • Verskyn weer voor die Sanhedrin

  • Geneem na Pilatus, dan na Herodes, dan terug na Pilatus

  • Tot die dood veroordeel en by Golgota tereggestel

  • Sterf omtrent drieuur die middag

  • Liggaam verwyder en begrawe

SONSONDERGANG

15 Nisan (Sabbat)

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Pilatus gee toestemming dat Jesus se graf bewaak moet word

SONSONDERGANG

16 Nisan

SONSONDERGANG

  • Nog speserye vir die begrafnis word gekoop

SONSOPKOMS

  • Opgewek

  • Verskyn aan dissipels

SONSONDERGANG