DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING)

Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)

Afrikaans
Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg
nwt bl. 1914-1915

B12-A

Die laaste week van Jesus se lewe op aarde (Deel 1)

Jerusalem en omgewing

  1. Tempel

  2. Tuin van Getsemane (?)

  3. Goewerneur se paleis

  4. Kajafas se huis (?)

  5. Paleis wat deur Herodes Antipas gebruik is (?)

  6. Bad Betsata

  7. Bad Siloam

  8. Sanhedrinsaal (?)

  9. Golgota (?)

  10. Akeldama (?)

    Gaan na dag:  8 Nisan |  9 Nisan |  10 Nisan |  11 Nisan

 8 Nisan (Sabbat)

SONSONDERGANG (Joodse dae begin en eindig met sononder)

  • Kom ses dae voor die Pasga in Betanië aan

SONSOPKOMS

SONSONDERGANG

 9 Nisan

SONSONDERGANG

  • Eet saam met Simon, die melaatse

  • Maria salf Jesus met nardus

  • Jode besoek Jesus en Lasarus

SONSOPKOMS

  • Kom Jerusalem triomfantlik binne

  • Onderrig in die tempel

SONSONDERGANG

 10 Nisan

SONSONDERGANG

  • Bring nag in Betanië deur

SONSOPKOMS

  • Reis vroeg na Jerusalem

  • Reinig die tempel

  • Jehovah praat uit die hemel

SONSONDERGANG

 11 Nisan

SONSONDERGANG

SONSOPKOMS

  • Onderrig in die tempel, gebruik illustrasies

  • Veroordeel Fariseërs

  • Let op weduwee se bydrae

  • Op Olyfberg: voorspel Jerusalem se val en gee teken van toekomstige teenwoordigheid

SONSONDERGANG