A7-F
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Jesus se latere bediening oos van die Jordaan
|
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
|---|---|---|---|---|---|---|
|
32, ná die Toewydingsfees |
Betanië oorkant die Jordaan |
Gaan na plek waar Johannes gedoop het; baie stel geloof in Jesus |
||||
|
Perea |
Onderrig in stede en dorpies, reis na Jerusalem |
|||||
|
Aansporing om deur nou deur in te gaan; treur oor Jerusalem |
||||||
|
Waarskynlik Perea |
Les oor nederigheid; illustrasies: beste plek en gaste wat verskonings gemaak het |
|||||
|
Bereken koste van dissipelskap |
||||||
|
Illustrasies: verlore skaap, verlore muntstuk, verlore seun |
||||||
|
Illustrasies: onregverdige bestuurder, ryk man en Lasarus |
||||||
|
Lesse oor struikeling, vergifnis en geloof |
||||||
|
Betanië |
Lasarus sterf en word opgewek |
|||||
|
Jerusalem; Efraim |
Plan om Jesus dood te maak; hy verlaat gebied |
|||||
|
Samaria; Galilea |
Genees tien melaatses; vertel hoe God se Koninkryk sal kom |
|||||
|
Samaria of Galilea |
Illustrasies: weduwee wat aanhou teruggaan, Fariseër en belastinggaarder |
|||||
|
Perea |
Lesse oor huwelik en egskeiding |
|||||
|
Kinders word geseën |
||||||
|
Ryk man se vraag; illustrasie oor werkers in wingerd en gelyke betaling |
||||||
|
Waarskynlik Perea |
Voorspel sy dood ’n derde keer |
|||||
|
Versoek dat Jakobus en Johannes spesiale plek in die Koninkryk kry |
||||||
|
Jerigo |
Genees twee blinde mans; besoek Saggeus; illustrasie van tien minas |

