B14-B
Mate, gewigte en munte (Deel 2)
Munte en gewigte in die Hebreeuse Geskrifte
|
Gera (1⁄20 sikkel) 0,57 g 10 gera = 1 beka |
|
Beka 5,7 g 2 beka = 1 sikkel |
|
Pim 7,8 g 1 pim = 2⁄3 sikkel |
|
Sikkelgewig Sikkel 11,4 g 50 sikkels = 1 mina |
|
Mina 570 g 60 minas = 1 talent |
|
Talent 34,2 kg |
|
Dariek (Persies, goud) 8,4 g |
Munte en gewigte in die Christelike Griekse Geskrifte
|
Lepton (Joods, koper of brons) 1⁄2 quadrans |
|
Quadrans (Romeins, koper of brons) 2 lepta |
|
Assarion (Romeins en provinsiaal, koper of brons) quadranse |
|
Denarius (Romeins, silwer) 64 quadranse 3,85 g 1 dag se loon (12 uur) |
|
Dragma (Grieks, silwer) 3,4 g |
|
Didragma (Grieks, silwer) 2 dragmas 6,8 g 2 dae se loon |
|
Tetradragma van Antiogië Tetradragma van Tirus (silwersikkel van Tirus) Tetradragma (Grieks, silwer; ook silwerstater genoem) 4 dragmas 13,6 g 4 dae se loon |
|
Mina 100 dragmas 340 g = ongeveer 100 dae se loon |
|
Talent 60 minas 20,4 kg = ongeveer 20 jaar se loon |
|
Pond (Romeins) 327 g
|

