A7-E
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Jesus se groot bediening in Galilea (Deel 3) en in Judea
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
---|---|---|---|---|---|---|
32, ná die Pasga |
See van Galilea; Betsaida |
Op boot na Betsaida, Jesus waarsku teen suurdeeg van Fariseërs; genees blinde man |
||||
Omgewing van Sesarea-Filippi |
Sleutels van die Koninkryk; voorspel sy dood en opstanding |
|||||
Waarskynlik berg Hermon |
Gedaanteverandering; Jehovah praat |
|||||
Omgewing van Sesarea-Filippi |
Genees demoonbesete seun |
|||||
Galilea |
Voorspel weer sy dood |
|||||
Kapernaum |
Betaal belasting met muntstuk uit vis se bek |
|||||
Grootste in die Koninkryk; illustrasies oor verlore skaap en slaaf wat nie wil vergewe nie |
||||||
Galilea-Samaria |
Op pad na Jerusalem, sê vir dissipels om alles vir Koninkryk op te offer |
Jesus se latere bediening in Judea
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
---|---|---|---|---|---|---|
32, Loofhuttefees (Huttefees) |
Jerusalem |
Onderrig by die Fees; beamptes gestuur om hom te arresteer |
||||
Sê: “Ek is die lig van die wêreld”; genees man wat blind gebore is |
||||||
Waarskynlik Judea |
Stuur die 70 uit; hulle keer vreugdevol terug |
|||||
Judea; Betanië |
Illustrasie van goedhartige Samaritaan; besoek Maria en Marta se huis |
|||||
Waarskynlik Judea |
Leer dissipels weer modelgebed; illustrasie van vriend wat aanhou vra |
|||||
Dryf demone uit deur God se vinger; gee weer net teken van Jona |
||||||
Eet saam met Fariseër; veroordeel skynheiligheid van Fariseërs |
||||||
Illustrasies: onredelike ryk man en die getroue bestuurder |
||||||
Genees kreupel vrou op die Sabbat; illustrasies van mosterdsaadjie en suurdeeg |
||||||
32, Toewydingsfees |
Jerusalem |
Illustrasie van goeie herder en skaapkraal; Jode probeer hom met klippe doodgooi; vertrek na Betanië oorkant die Jordaanrivier |