A7-B
Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Die begin van Jesus se bediening
|
TYD |
PLEK |
GEBEURTENIS |
MATTEUS |
MARKUS |
LUKAS |
JOHANNES |
|---|---|---|---|---|---|---|
|
29, herfs |
Jordaanrivier, moontlik by of naby Betanië oorkant die Jordaanrivier |
Jesus gedoop en gesalf; Jehovah verklaar dat hy sy Seun is en keur hom goed |
||||
|
Judese wildernis |
Deur die Duiwel versoek |
|||||
|
Betanië oorkant die Jordaanrivier |
Johannes die Doper identifiseer Jesus as die Lam van God; eerste dissipels sluit by Jesus aan |
|||||
|
Kana in Galilea; Kapernaum |
Eerste wonderwerk by troue, verander water in wyn; besoek Kapernaum |
|||||
|
30, Pasga |
Jerusalem |
Reinig die tempel |
||||
|
Praat met Nikodemus |
||||||
|
Judea; Enon |
Gaan na Judese gebied, sy dissipels doop; Johannes se laaste getuienis oor Jesus |
|||||
|
Tiberias; Judea |
Johannes opgesluit; Jesus vertrek na Galilea |
|||||
|
Sigar, in Samaria |
Op pad na Galilea, leer die Samaritane |
Wildernis van Judea

